Rooi Rok Bokkie

2 views

Lyrics

Jy's my hart se punt, jy's my kaalvoet kind
 Jy's die mooiste blom wat uit die vrystaat kom
 Jy's my tok-tokkie, jy's my bok-bokkie
 Swaai jou kort rokkie hier langsaan my
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
 Jy's my ska-rumba, my lekker ou jan
 Sing liedjies in die rëen dan fluit jy saam
 Jy's my liewe lulu, sal jy by my doe-doe
 Jy's my meisie meisie van verlangebaan
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand
 Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
 Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
 Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand
 

Audio Features

Song Details

Duration
03:55
Key
2
Tempo
128 BPM

Share

More Songs by Die Campbells

Albums by Die Campbells

Similar Songs