Jy Hoef Nie Huis Toe Te Gaan Nie

1 views

Lyrics

Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Die langpad
 Die teerslang
 Kerf n tatoeermerk op die landskap
 Ek was seker ek het iewers heen gehad om te gaan
 Lig bons van ons af
 Ja dit kannie veel beter as nou nie
 Moenie vergeet om duime vas te hou nie
 More is n groot dag
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Here is daar plek vir my
 In die groot boardinghuis in die hemel
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Ek wil nie
 Ek lewe nie voluit nie
 Ek kannie surf nie
 Mar as ek kon het ek daai brander gery
 Tot in Madagascar
 En dan sal iemamd op die strand se
 Het jy daai gecheck
 Daai ou het deur sy lewe gecruise
 Dis pretty cool
 Ek weet nie waar hy nou is nie
 Laas het hy homself in die spieel gevloek
 Ek weet nie waars sy huis nie
 Maar hier kan hy nie bly nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Here is daar plek vir my
 In die groot boardinghuis in die hemel
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie
 Here is daar plek vir my
 In die groot boardinghuis in die hemel
 Jy hoef nie huis toe te gaan nie

Audio Features

Song Details

Duration
03:54
Tempo
80 BPM

Share

More Songs by Hunter Kennedy

Albums by Hunter Kennedy

Similar Songs