Vier Seisoene Kind

4 views

Lyrics

Sy roep my in die rigting van haar hart,
 waar die winter vure brand en die nagte vir die somer lê en wag
 Sy giet haar trane in die see,
 stuur haar woorde met die wind en
 na die strande waar lank vergete smart
 Vier seisoene kind, met die winter in jou oe, waar het ek jou verloor
 Vier seisoene kinde,
 met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm
 Vier seisoene kind, vier seisoene kind
 Stuur my nog n poskaart met die wind
 Sy maak vir my n painting van die huis,
 as die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag
 Sy gee vir my haar soet,
 September geur as die boland lê en bloei
 en met die somer wat klop hier aan my deur
 Vier seisoene kind, met die winter in jou oe, waar het ek jou verloor
 Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm
 Vier seisoene kind, vier seisoene kind
 Stuur my nog n poskaart met die wind
 Da da da dada daa
 Da da da da dada da
 Da da da da da daa
 Heyyyy yeaaahhhh
 Oooo vier seisoene kind met die
 winter in jou oe, waar het ek jou verloor
 Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm
 Vier seisoene kind, vier seisoene kind
 Stuur my nog n poskaart met die wind
 Stuur my nog n poskaart met die wind
 Stuur my nog n poskaart met die wind

Audio Features

Song Details

Duration
05:01
Tempo
138 BPM

Share

More Songs by Karen Zoid

Albums by Karen Zoid

Similar Songs