Kaalvoet Sokkie

5 views

Lyrics

Skop uit jou skoene dat die aand kan begin
 Lang arm, wit warm
 Die stof gaan
 Draai om en om, draai om en om
 Draai om en om, draai om en om
 Die strand se sand kan ook lekker dans
 Die skuur, die straat of kombuis
 Ons draai om en om, draai om en om
 Draai om en om, draai om en om
 Dit maak nie saak waar die partytjie is nie
 Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
 Want ons gaan kaalvoet sokkie
 Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie
 Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
 Kaalvoet sokkie
 Oe woh oh oh
 Want ons gaan kaalvoet sokkie
 Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie
 Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
 Kaalvoet sokkie
 Oe woh oh oh
 Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas
 Dans in die reën, op die teer of die gras om en om
 Draai om en om, draai om en om, draai om en om
 Niks sal ons stop nie selfs al is ek droog of nat
 Die ritme sal ons vanaand kom vat om en om
 Draai om en om, draai om en om, draai om en om
 Dit maak nie saak waar die partytjie is nie
 Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
 Want ons gaan kaalvoet sokkie
 Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie
 Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
 Kaalvoet sokkie
 Oe woh oh oh
 Want ons gaan kaalvoet sokkie
 Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie
 Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
 Kaalvoet sokkie
 Oe woh oh oh
 Woh oh oh oh
 Woh oh oh oh
 Woh oh oh
 Woh oh oh
 Woh oh oh oh
 Woh oh oh oh
 Hey!
 Hey!
 Kaalvoet sokkie!
 Want ons gaan kaalvoet sokkie
 Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie
 Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
 Kaalvoet sokkie
 Oe woh oh oh
 Want ons gaan kaalvoet sokkie
 Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie
 Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
 Kaalvoet sokkie
 Oe woh oh oh
 

Audio Features

Song Details

Duration
03:46
Tempo
128 BPM

Share

More Songs by Kurt Darren

Albums by Kurt Darren

Similar Songs