In Ons Bloed

2 views

Lyrics

Hoekom staan ek op as die son nog lê?
 En hoekom kry ek rus waar die bosveldvure brand?
 Hoekom is ek trots in my groen en goud?
 En hoekom voel ek reg met 'n klippies in my hand?
 Ek en jy is uit dieselfde rotse uitgekerf
 Ons het die blou van onse hemel
 Die diepte van ons see geërf
 Dis in ons bloed (Bloed)
 Dis in ons bloed (Bloed)
 Dis in ons bloed (Bloed)
 Dis in ons bloed
 Hoekom wil ek saam sing as Liefling speel?
 En hoekom raak ek stil as die kranse antwoord gee?
 Hoekom draai ek om as ek jou sien val?
 En hoekom jeuk my hande om jou dadelik op te tel?
 Ek en jy is uit dieselfde rotse uitgekerf
 Ons het die blou van onse hemel
 Die diepte van ons see geërf
 Dis in ons bloed (Bloed)
 Dis in ons bloed (Bloed)
 Dis in ons bloed
 Ja dis in ons bloed (Bloed)
 Dis in ons bloed (Bloed)
 Ja dis in ons bloed
 Ja dis in ons bloed (In ons in ons in ons in ons in ons)
 Tot die kranse antwoord gee (In ons in ons in ons in ons in ons)
 Tot daai kranse antwoord gee (In ons in ons in ons in ons in ons)
 Ja dis in ons bloed (In ons in ons in ons in ons in ons)
 Ja dis in ons bloed (Tot daardie kranse antwoord gee)
 Dis in ons bloed (Tot daardie kranse antwoord gee)
 Ja dis in ons bloed
 Ja dis in ons bloed

Audio Features

Song Details

Duration
03:56
Key
5
Tempo
140 BPM

Share

More Songs by Liezel Pieters

Albums by Liezel Pieters

Similar Songs