Diestem Van Suid Afrika (SOUTH AFRICA)

7 views

Lyrics

Uit die blou van onse hemel,
 uit die diepte van ons see.
 Oor ons ewige gebergtes,
 waar die kranse antwoord gee.
 Deur ons vêr-verlate vlaktes,
 met die kreun van Ossewa.
 Ruis die stem van ons geliefde,
 van ons land, Suid-Afrika.
 Ons sal antwoord op jou roepstem,
 ons sal offer wat jy vra:
 Ons sal lewe, ons sal sterwe,
 Ons vir jou, Suid-Afrika!

Audio Features

Song Details

Duration
01:09
Key
3
Tempo
90 BPM

Share

More Songs by Orlando Philharminic Orchestra

Albums by Orlando Philharminic Orchestra

Similar Songs