Hardekole

2 views

Lyrics

Dis die reuk in jou kleure duskant middernag
 Dis die manne se stories
 oor die dag se jag
 Dis my hart se plek
 Saam sal ons huil en saam sal ons lag
 Bring die boskitaar want n man moet sing
 Ja n man moet sing
 Manne dis n voorreg om n hardekool te deel
 al die bloed broers bymekaar
 waar die vlamme vriendskap seël
 Manne dis n voorreg
 om vanaand hier te wees
 onder die bosveld maan
 praat die hardekole saam
 Nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 manne dis n voorreg
 nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 onder die bosveld maan
 praat die hardekole saam
 Dis die groen moepane
 dis die ou leiklip
 dis al die sterre in die hemel
 wat stil nag sit
 luister almal saam na die vuur wat praat
 na die vuur wat praat
 manne dis n voorreg
 om n hardekool te deel
 al die bloedbroers bymekaar
 waar die vlamme vriendskap seël
 manne dis n voorreg
 om hier vanaand te wees
 onder die bosveld maan
 praat die hardekole saam
 Nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 manne dis n voorreg
 nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 onder die bosveld maan
 praat die hardekole saam
 Manne dis n voorreg
 om n hardekool te deel
 al die bloedbroers bymekaar
 waar die vlamme vriendskap seël
 manne dis n voorreg
 om hier vanaand te wees
 onder die bosveld maan
 praat die hardekole saam
 Nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 manne dis n voorreg
 nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 manne dis n voorreg
 nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 manne dis n voorreg
 nah nah nah nahhh
 nah nah nah nahhh
 hardekole praat
 onder die bosveld maan
 praat die hardekole saam
 onder die bosveld maan
 daar praat die hardekole saam
 

Audio Features

Song Details

Duration
04:29
Key
9
Tempo
78 BPM

Share

More Songs by Ricus Nel

Albums by Ricus Nel

Similar Songs