Kaptein

2 views

Lyrics

Kaptein - span die seile.
 Kaptein - sy is myne,
 Daar waar die son opkom,
 Daar oor die horison wag sy vir my.
 Kaptein - span die seile
 Kaptein - sy is myne
 Daar waar die son gaan lê,
 Het sy gesê sy wag
 Oh oh oh oh oh oh
 Sy wag vir my.
 Eendag lankgelede in my drome
 Was daar 'n girl soos jy
 En sy was ver te mooi vir my.
 Daar was 'n eiland
 Vol meisies in bikinis en almal
 Lyk soos jy en dit was ver te veel vir my.
 Kaptein - span die seile.
 Kaptein - sy is myne,
 Daar waar die son opkom,
 Daar oor die horison wag sy vir my.
 Kaptein - span die seile
 Kaptein - sy is myne
 Daar waar die son gaan lê,
 Het sy gesê sy wag
 Oh oh oh oh oh oh
 Sy wag vir my.
 Eendag op 'n reëndag ons alleendag
 Dit was net ek en jy
 Ons het mekaar in 'n droom gekry.
 Daar was 'n eiland vol kinders
 By dosyne en almal lyk soos jy
 En dit was mooier as mooi vir my.
 Kaptein ek wens jy wil my hoor.
 Kaptein - span die seile.
 Kaptein - sy is myne,
 Daar waar die son opkom,
 Daar oor die horison wag sy vir my.
 Kaptein - span die seile
 Kaptein - sy is myne
 Daar waar die son gaan lê,
 Het sy gesê sy wag
 Oh oh oh oh oh oh
 Sy wag vir my.
 Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor.
 Kaptein - span die seile.
 Kaptein - sy is myne,
 Daar waar die son opkom,
 Daar oor die horison wag sy vir my.
 Kaptein - span die seile
 Kaptein - sy is myne
 Daar waar die son gaan lê,
 Het sy gesê sy wag
 Oh oh oh oh oh oh
 Sy wag vir my
 Sy wag vir my

Audio Features

Song Details

Duration
03:53
Tempo
140 BPM

Share

More Songs by Straatligkinders

Albums by Straatligkinders

Similar Songs