Generaal - Ek Kom Jou Dogter Haal

6 views

Lyrics

Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
 Generaal
 Sy kon my gedagtes lees
 'n Storie van 'n oorlog
 wat vandag begin
 Nooit sal ek daai dag vergeet
 Het dadelik geweet
 Ons gaan mekaar mos opvreet
 Dis finaal, dis finaal
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal
 Generaal
 Sy het my gesalueer
 Ek kon myself nie keer nie
 My hart is beseer
 Haar pa se geweer
 is oorgelaai en ek sou
 nooit kon raai dit sou gebeur nie
 Dis finaal, dis finaal
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal
 Generaal
 Bomme ontplof hier binne my
 en sy het haar visier op my
 Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
 Generaal ek het my hart verloor
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 My perd is opgesaal, hier kom die man van staal
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal
 Generaal
 Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal
 Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal

Audio Features

Song Details

Duration
03:04
Key
6
Tempo
130 BPM

Share

More Songs by Nicholis Louw

Albums by Nicholis Louw

Similar Songs