Rock Daai Lyfie

6 views

Lyrics

Wys my, wie bly, in jou hart
 Vra my, raak my, gee jou hand
 Sê my, voel jy, hoe dit brand?
 Wil jy, by my, wees vanaand?
 En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly
 Jy draai my om jou vinger
 En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry
 Of speel jy net met my?
 Bel my baby, vertel my, dit is okay met jou
 Rock daai lyfie, my baby omdat jy wil
 Rock daai lyfie (sê my jy wil)
 Rock daai lyfie
 Vat my, dra my, in jou tas
 Druk my, hou my, teen jou vas
 Dink jy, dis nog, hoe dit was?
 Los my, klere, in jou kas
 En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly
 Jy draai my om jou vinger
 En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry
 Of speel jy net met my?
 Bel my baby, vertel my, dit is okay met jou
 Rock daai lyfie, my baby omdat jy wil
 Rock daai lyfie (sê my jy wil)
 Rock daai lyfie
 (Rock my ... wil jy?)
 (Rock my ... wil jy?)
 (Rock my)
 En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly
 Jy draai my om jou vinger
 En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry
 Of speel jy net met my?
 Bel my baby, vertel my, dit is okay met jou
 Rock daai lyfie, my baby omdat jy wil
 Rock daai lyfie (sê my jy wil)
 Rock daai lyfie (omdat jy wil)
 Rock daai lyfie (sê my jy wil)
 Rock daai lyfie (omdat jy wil)
 

Audio Features

Song Details

Duration
03:45
Key
9
Tempo
134 BPM

Share

More Songs by Nicholis Louw

Albums by Nicholis Louw

Similar Songs